
My Hart het Klaar Besluit Monique
Ouça agora e acompanhe a letra completa da música My Hart het Klaar Besluit que está no álbum 'n Spesiale aand met Monique lançado em 2014 pela Select
Letra da música "My Hart het Klaar Besluit"
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh oh oh
Bly net hier
Bly net hier vanaand
Tot dit lig is ek't jou nodig
My lief ek tel elke uur
En ek tel sekondes af
Tot ek terug is
Ek kan nie my ly beheer
Ek kan nie help wat gebeur
Ek kan nie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit
Ek kan nie help dat ek weet
Ek kan nie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
Voel jou hier
Voel jou hier in my hart
Elke oomblik die
So lank jy onthou dat elke liewe uur
Ek het jou nodig so nodig
Ek kan nie my ly beheer
Ek kan nie help wat gebeur
Ek kan nie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit
Ek kan nie help dat ek weet
Ek kan nie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
O wat ek nie vir jou sal doen
My laaste asem om jou te soen
Om jou te soen
Ek kan nie my ly beheer
Ek kan nie help wat gebeur
Ek kan nie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit
Ek kan nie help dat ek weet
Ek kan nie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
Wat my hart
Wat my hart het klaar
My hart het klaar besluit oh oh
My hart het klaar besluit
compositores da letra: DAVID FOURIE, IAIN FARQUHARSON, SANDRA BJURMAN, STEFAN ORN
Ainda não classificamos o estilo desta música. Seja o primeiro a sugerir!
O que você achou desta música?
