
Droom Van Geluk Dana Winner
Ouça agora e acompanhe a letra completa da música Droom Van Geluk que está no álbum In Love With You lançado em 2004 pela Parlophone Belgium
Letra da música "Droom Van Geluk"
Was ook verlief
verlore verdwaald
Nes `n kind wat nie gevare ken
Altyd maar opsoek na jou
Die hele wereld deur met een groot wens
Maar net `n wens - jy`s deel van my lewe
Maar net `n mens - jy`s deel van my
Jy was vir my die een droom
waarin ek kon glo
KOOR:
Want in jou oë as jy my aankyk
Sien ek die droom van my geluk
en elke keer as jy net saam met my lag
weet ek dat jy nie weg sal gaan
dat ek jou nie sal laat gaan
Jy is die wil
My wil om te gee
Jy is die rede vir my om te leef
en in die nag is ek ook somtyds bang
Die hemel weet hoe ek na jou verlang
Maar net `n wens - jy het my leer lewe
Met elke lag - was jy by my
Jy praat die taal,
die taal wat së -
Jy`s lief vir my
KOOR
Want in jou oë as jy my aankyk
Sien ek die droom van my geluk
en elke keer as jy net saam met my lag
weet ek dat jy nie weg sal gaan
dat ek jou nie sal laat gaan
BRUG:
Jy is die vrede
wat my hart na verlang
Hou my vas
Laat my nooit weer gaan
(SOLO)
KOOR
compositores da letra: A. HIDDING,H. Kooreneef,L. Fourie
Gênero: Pop. O estilo esta errado? Ajude a classificar esta música.
O que você achou desta música?
